Mr / Me ?...

Geagte leerders en ouers

Ek wil u almal welkom heet by ‘n nuwe 2016. Henties Cilliers as een van die beste, genormaliseerde, parallelmedium skole in die Goudvelde en verteenwoordig in sy personeel, leerders en ouergemeenskap die waardes en norme van ons gediversifiseerde samelewing in die Vrystaat goudvelde.

Build on 56 years of experience, we highly regard history and use the good that we can take from it. With that knowledge we build a future that is unique and beneficial to both the learners and the school as a whole.

Met Afrikaans en Engels as Eerste Tale (volgens keuse) en beide tale as additionele tale vir al ons leerders, is ons morele sterk karakter en waardes on-onderhandelbaar, hoewel daar ruimte gelaat word vir 'n verskeidenheid kultuuragtergronde. Om dus skool te gaan by Henties Cilliers is 'n unieke ervaring wat die leerder ten volle voorberei vir die uitdagings wat Suid Afrika vandag bied.

Academically we are in the top schools in the province with a matric pass rate of close on to 100%. On the sport field we have a lot of learners that represent the Province in a wide variety of sporting events.

Ons het die jaar goed begin met ‘n goeie leerlingtal en is vol hoop dat dit ‘n fantastiese jaar sal wees. Ons as skool is ook opgewonde oor ons leerders en personeel wat gegroei het en glo dat elke leerder en onderwyser ‘n unieke bydrae sal lewer in 2014.

Regardless of new directions with the new curriculum, we at Henties envisioned that we can take the school to new levels. We want to build the school to be the school of choice in the Goldfields and the Free State. With this vision in mind I want to ask every parent and learner to help us make it a reality.

Kom ons maak 2014 ‘n jaar om te onthou!