Nadat Virginia Sportakademie hulle bande met Hentie Cilliers verbreek het, het ons 'n nuwe uitdagende, maar opwindende fase in Rugby betree. Onder omstandighede het die rugby bo verwagtinge goed gevaar en ons het 'n paar skole verras.

Die Eerste span was weereens bevoorreg om na King Edward VIII se Paastoernooi uitgenooi te word, waar hul 1 uit 3 wedstryde gewen het teen die top rugbyskole in die land.


Die reels van rugby