Reunies

Matrieks van 1991

5 Maart 2016

Ons gaan by Henties lekker kuier vanaf 15H00 tot laat.
Bring eie kos (Vir braaivleis, vure word voorsien), eetgerei, stoele en drinkgoed.

Vir meer besonderhede skakel:
Riaan - 083 261 6594
Judith - 072 117 8518
Lorrain - 072 700 2212
Elsabe - 071 370 4799

Om jul eie reunie hier te kry stuur alle besonderhede

aan henties11@yahoo.com