Henties Drama

Drama Gr12

Gedurende Mei-maand neem Henties se dramaleerlinge deel aan die Bloemfonteinse kunswedstryd. Hulle kwyt hulle uitstekend van hulle taak.

Drama Aliwal Noord Kunswedstryd Gr11

Op 29 Augustus 2015 gaan neem die volgende leerlinge deel aan die Aliwal-Noord Eisteddfod. Die graad 11-groep doen 'n groeptema program waarvoor hulle 91% verwerf en as kategorie wenners aangewys word: Ruan Moolman, Lizzy Mashoane, Janice Meyer, Marischa Eiman, Shanté Roets en Angelinah Molise.

Other Classes