Die afrigting van die 0/15-span was behartig deur Mnr JR. Diesel, met die hulp van Mnr Zillen Lamprecht. Die span het 3 wedstryde gespeel waarvan hulle 2 gewen het. Hierdie liga eindig eers aan die einde van die jaar.

Baie geluk aan Mnr Zillen Lamprecht wat aangewys is as afrigter van die 0/15 Vrystaat Platteland oefenspan.