Die seisoen het begin met ‘n oefenkamp by Henties Park. Die kamp is gelei deur Jax Hosking en Marissa Steyn. Hul het hul goed van hul taak gekwyt en die spelers en onderwysers het baie baat gevind daarby.

Tweede Dogters is ligawenners, asook ons Eerste Dogters.

 

Al die Spanfotos

Nyakallo Kgalane and Zelna-May van Wyk was chosen for the U/18 Northern Free State team and also represented us at the National competition.

Northern Free State