Ons atletiekseisoen het op 'n hoë noot begin met baie suksesvolle kleursport byeenkomste.

Vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd het die skool ook ‘n span aan die Clover Atletiekbyeenkoms te Bethlehem laat deelneem.

Rozanne Kruger, Lunga Gadala, Carina Lues en Elzané Wessels het ook deelgeneem aan die Vrystaat Junior Atletiekbyeenkoms.