Akademie

Matriekraad

Ons het in 2014 ‘n slaagsyfer van 96% in die matriekeindeksamen gehad, met 40 vakonderskeidings en 56% graadtoelatings. Baie geluk aan Franco van de Venter met sy ses onderskeidings en Puseletso Maetso met haar vyf onderskeidings.

Personeel